Nuutste Artikels

P4C in die klaskamer

Deur Lauren Brown Vir heelwat van ons is ons blootstelling aan filosofie beperk tot ’n inleidende module iewers op universiteit, en al wat jy dalk daarvan ontho...[Read More]

Skep ’n kalm klaskamer

Deur Jenna Swano Notas deur ’n nie-so-kalm-nie onnie met wenke vir hoe ek vir die eerste keer in agt jaar ’n werklik kalmerende ruimte geskep het.  ’n Rukk...[Read More]

Onnie-kortpaaie: Verlig só jou werkslading

Onderwysers se werk gaan saans saam met hulle huis toe. Daar’s altyd vraestelle om na te sien, verslae om te skryf, lesse om te beplan of ouers om te kontak. No...[Read More]

Graad 6 Eksamenvraestelle

AFRIKAANS HUISTAAL   GRAAD 6 AFRIKAANS HT VRAESTEL 2 EINDEKSAMEN 2018     ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRADE 6 ENGLISH FAL TERM 4 PRACTICE EXAM...[Read More]

Aktiwiteite vir Menseregtedag

Menseregtedag word elke jaar op 21 Maart gevier. Dis ’n uitstekende geleentheid om saam met jou klas na te dink oor wat menseregte is en om jou leerders te help...[Read More]

’n Langtermyn e-leer-oplossing

Terwyl leerders en onderwysers in 2020 wêreldwyd met skoolsluitings moes stoei, kon leerders reeds toegang verkry tot gratis e-handboeke ter waarde van miljoene...[Read More]

Eksamenvraestelle, opsommings en toetse vir die vierde kwartaal

Die vierdie kwartaal is hier en eksamens is om die draai! Gelukkig is daar baie hulpmiddels op Teacha! wat jou kan help om jou vraestelle op te stel of te gebru...[Read More]

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wa...[Read More]

5 Gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir Onnies

Hierdie gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir onderwysers is alles deur ander onderwysers op Teacha! gelaai. Daar is natuurlik ook honderde ander hulpmiddels...[Read More]

10 Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies

Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd sp...[Read More]

Graad 4 vraestelle en opsommings

Hier is ‘n paar skakels om maklik Graad 4 vraestelle en opsommings wat op Teacha! is in die hande te kry. Blaai gerus deur en kyk wat alles beskikbaar is....[Read More]

Graad 5 Hulpmiddels

Ons het voorheen ‘n plasing gedoen oor Graad 4 Hulpmiddels en het baie navrae gekry oor ander grade. Hier is ‘n paar hulpmiddels vir graad 5-onnies en ouers! Ou...[Read More]

Hulpmiddels vir VOO-Afrikaansonderwysers

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op Teacha! te koop in die onderwysers se eie...[Read More]

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry...[Read More]

Speletjies vir die grondslagfase

Daar is mos geen beter manier om te leer as deur te speel nie! Kyk net na al hierdie oulike hulpmiddels wat deur onderwysers gemaak is op Teacha! Klik heel onde...[Read More]

Hulpmiddels om leer hope pret te maak

Lomi, deur Lizelle Rademeyer, se hulpmiddels is fantasties. Hierdie digitale produkte in Afrikaans en Engels is vir onderwysers en tuisonderwys ouers om leer ho...[Read More]

Plakkate vir die laerskoolklaskamer

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik ...[Read More]

Oulike drukbare werkboekies

Oulike werkboekies vir die grondslag- en intermediêre fase. Hier is ‘n paar oulike werkboekie wat op ons webtuiste gelaai is. Dis natuurlik meestal vir di...[Read More]

Gladdebek – Hulpmiddels vir taalonnies

Gladdebek se leuse is ‘Want praat is lekker’. Taalvaardighede is die hoofbestanddeel van ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Gladdebek se hooffokus ...[Read More]

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die...[Read More]